Makiti Wedding & Function Venues

We're Getting Married

Mariska & Barend

Save the date

2024-10-10

Mariska

Ek kan nie wag om jou vrou te word nie. Niks sal my gelukkiger maak as om die res van my lewe saam jou te spandeer nie.

img couple

Barend

My Engel, Ek kan nie wag om saam jou 'n pad te stap van die begin tot die einde en alles in between. Hierdie is net die begin van ons gelukkige lewe saam.

Attending / Declining?

Jy word hartlik uitgenooi na ons, Mariska en Barend, se bruilofsfees waar ons in die huwelik verbind sal word. Twee lewens, twee harte, twee siele word een. By Makiti Wedding Venue, Sterkfontein Cave Rd, Kurgersdorp

10 Oktober 2024 om 14:30 vir 15:00 Venue: Sunset

 Kleredrag: Formeel  (Peaky Blinder tema)

RSVP Pin: 12345 (Noem asb hoeveel kinders sal bywoon)

RSVP voor 31ste Augustus

 

Ons nessie is al klaar geveer, maar ‘n geldjie sal ons baie waardeer!

Wedding events

Nestled in the secluded Kromdraai valley, built on a 50 hectare estate, lies our beautiful and exclusive Venue in South Africa's well known world heritage sites. The river meanders under big old trees and majestic cliffs that form the backdrop of our beautifully landscaped gardens.

"Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal. Iemand wat jou hart en siel aanraak. Iemand saam wie jy kan lag en huil. Iemand saam wie jy die res van jou lewe wil deurbring. Net eenkeer in 'n leeftyd ontmoet men's iemand..... Soos JY!"

Accommodation

Rooms for 0 Guests Available

Book online using various payment methods