Ek kan nie wag om jou vrou te word nie. Niks sal my gelukkiger maak as om die res van my lewe saam jou te spandeer nie.
My Engel, Ek kan nie wag om saam jou 'n pad te stap van die begin tot die einde en alles in between. Hierdie is net die begin van ons gelukkige lewe saam.
Jy word hartlik uitgenooi na ons, Mariska en Barend, se bruilofsfees waar ons in die huwelik verbind sal word. Twee lewens, twee harte, twee siele word een. By Makiti Wedding Venue, Sterkfontein Cave Rd, Kurgersdorp
10 Oktober 2024 om 14:30 vir 15:00 Venue: Sunset
Kleredrag: Formeel (Peaky Blinder tema)
RSVP Pin: 12345 (Noem asb hoeveel kinders sal bywoon)
RSVP voor 31ste Augustus
Ons nessie is al klaar geveer, maar ‘n geldjie sal ons baie waardeer!
Nestled in the secluded Kromdraai valley, built on a 50 hectare estate, lies our beautiful and exclusive Venue in South Africa's well known world heritage sites. The river meanders under big old trees and majestic cliffs that form the backdrop of our beautifully landscaped gardens.
Book online using various payment methods